Associated Media Publishing | Goeie Huishouding
18017
page-template,page-template-full_width,page-template-full_width-php,page,page-id-18017,ajax_fade,page_not_loaded,,wpb-js-composer js-comp-ver-5.2.1,vc_responsive

Magazine Circulation

54,282

10,561

65,928

1,398


AMP_Covers_3

Beproef. Getoets. Betroubaar

Goeie Huishouding is die voorste handelsnaam vir die besige vrou wat vinnige, slim, kostedoeltreffende maniere soek om elke aspek van haar lewe te maksimaliseer.

Dit sluit in idees en inspirasie vir gesinsmaaltye, huisdekor, mode, die gesin se geldsake, gesondheid of skoonheid, asook betroubare inkopieraad en produkaanbevelings. Goeie Huishouding se lesers is passievol oor hul huis en gesin en wil op hul beste lyk en voel. Of ons lesers by ons inskakel deur die bladsye van die tydskrif, op ons webwerf of via sosiale media, hulle kan op Goeie Huishouding se beproefde, getoetste inhoud staatmaak om hulle tyd, geld en moeite te spaar.

 

Good Housekeeping is die eerste keer in 1885 in die VSA gepubliseer en het nou 11 internasionale uitgawes wêreldwyd in sewe verskillende tale, waaronder die Afrikaanse uitgawe, Goeie Huishouding. Die plaaslike uitgawe, soos sy toonaangewende internasionale eweknieë, gee vroue praktiese en inspirerende inhoud in die volgende kategorieë: huis, gesondheid, kos, mode, verhoudings, ouerskap en insig oor sterre.

SUBSCRIBE NOWDOWNLOAD MEDIA PACKSUBSCRIBE TO NEWSLETTEREVENTS

Editor 

Sally Emery
Twitter: @GH_Sally
goodhousekeeping@assocmedia.co.za